Daily Archives: September 7, 2017

Ekonomiese aanduiders : 7 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.81 ( R12.90) Rand / euro  R15.28 ( R15.39) Rand / Britse pond R16.70 ( R16.83) Brent Ruolieprys per vat $53.38 ( $52.38) Goud per fyn-ons…

Boere moet weer na veiligheid kyk

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven…

Christelike skole moet sterk staan

Skole moet nie toelaat dat die organisasie Ogod hulle afpers en intimideer wat godsdiensbeoefening in skole aanbetref nie en hulle staan onder geen verpligting om aan dié organisasie verantwoording te…

Rou riool loop in Vaaldam,, bedreig PWV

Miljoene mense in die PWV-gebied word bedreig deur besoedelde water wat in die Vaaldam invloei. Kabeldiefstal by die Frankfort-rioolaanleg het veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik nou vrylik…

Shaun Abrahams bevestig ondersoek

Die Nasionale Vervolgings Gesag se hoof, Shaun Abrahams , het bevestig dat die polisie ondersoek instel na die gelekte e-posse wat die indruk skep dat die Gupta familie Zuma se…

Hlaudi Motsoeneng ontken verantwoordelikheid

Die regsverteenwoordiger van die voormalige hoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, beweer dat Motsoeneng nie verantwoordelik is vir die koste verbonde aan die ontslag van agt joernaliste in 2016 nie….

Sewe persone geskiet in Johannesburg

‘n Skietry het in Johannesburg sentrale sakegebied plaasgevind. Twee mense is in ‘n kritieke toestand, terwyl die ander vyf in die hospitaal behandel is. Die voorval het in Kerkstraat in…

Binnelandse sake amptenare in hof

Sewe persone, onder wie drie amptenare van die Departement van Binnelandse Sake, is gearresteer op klagtes van bedrog en oortreding van die immigrasie wet. Die persone was betrokke by die…

Kevin Anderson maak geskiedenis

Die Suid-Afrikaanse tennisspeler, Kevin Anderson, het geskiedenis gemaak deur die halfeindstryd in die Amerikaanse Ope te haal. Hy het in ‘n  stryd van drie en ‘n half uur die Amerikaner…

VSA begin oprigting van grensmuur

Die Amerikaanse regering het vier kontrakteurs aangewys om die grensmuur wat van beton sal wees, tussen Meksiko en die VSA op te rig. Dit is die eerste groot tree om…