Daily Archives: September 12, 2017

Duiwe – Uitslae

Verlede Saterdag, 9 September het Pretoria se duiweboere hulle voorberei om hulle duiwe na ongeveer 10 ure vanaf Victoria-Wes te verwelkom. So met ondervinding is hulle skatting van hoe lank…

Ekonomiese aanduiders : 12 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.97 ( R12.91) Rand / euro  R15.53 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.08 ( R17.00) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $53.78) Goud per fyn-ons…

Skoenmaker hou by jou lees

Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere.  Veral as dit kom by grond. TLU SA het al lankal daarop gewys…

Album beeld 120 jaar landbou uit

‘n Gedenkalbum word Woensdag op TLU SA se nasionale kongres in Pretoria bekend gestel. Alhoewel die album die verhaal vertel van TLU SA se 120-jarige bestaan, sal dit ook die…

Noord-Kaap steun Cyril

Die eerste provinsie wat hul steun aan Cyril Ramaphosa gegee het om Zuma te vervang is die Noord-Kaap. Intussen het Bheki Cele, afgedankte polisie kommissaris en deesdae adjunkminister, in Durban…

Nog ‘n hospitaal in die knyp

Na R1miljard se skenkings en nege maande se werk is die Nelson Mandela Kinderhospitaal nog nie in volle werking nie en kan operasionele koste steeds nie gedek word nie. Wat…

Polisie konfiskeer R6 miljoen renosterhorings

Die polisie het dwelms en renosterhorings van meer as R6 miljoen in twee operasies gekonfiskeer by die internasionale lughawe by Johannesburg. Vyf renosterhorings is gevind in bagasie wat onderweg was…

Begrotingstekorte voorspel probleme

Die middeltermyn begrotingsdebat lê voor die deur en Suid-Afrika se ekonomie is op die rommelhoop en verdere en moontlike verdere afgradering deur agentskappe dat Suid Afrika nie sy skuld kan…

Afriforum stig teen-rassime eenheid

Die burgerregte organisasie Afriforum het ‘n anti-rassisme eenheid gestig om “rassisme in alle vorme” te beveg. Snaakse bedmaats kom na vore met Rhoda Kadalie as een van die rolspelers wat…

Nuusflitse

Kaap Skiereiland Universiteit loop deur Die Kaapse kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het deurgeloop onder ‘n aantal petrolbom aanvalle.  Sekuriteit en die brandweer het die brande onder…