Daily Archives: September 14, 2017

Kleinmond ‘n kookpot

Twee weke gelede, en sedert die afgelope Maandag (11 September 2017), heers daar ongekende anargie en geweld in die normaalweg baie rustige vakansiedorp Kleinmond in die Wes-Kaap. Barbare het net…

Op die volksakker – aktiwiteit of resultaat

Ons word daagliks deur dieselfde nuus oordonder: die verval van voorheen funksionele instansies, veral in die sfeer van die staatsdiens en semi-staat ondernemings – juis daardie ondernemings wat vir ons…

Krag van Denke

Die krag van menslike denke lê in die daad. Om diepsinnig te dink en niks te doen nie, is om koersloos te wees. Die krag van die siel laat ons…

TLU SA vier 120 jaar luisterryk

Suid-Afrika is op ‘n glybaan in die verkeerde rigting. Dit raak hartseer dat ‘n totale skeefloop scenario al amper die norm geword het wat net “bestuur” moet word. Die omvang…

Regering het kapitalisme die rug toegekeer

Die regering ondersteun nie landbou nie en erken nie landbou se taak om voedselsekerheid te handhaaf nie. Hy hou nie rekening met realiteite soos klimaatsverandering, en verkies om eerder politieke…

Terroriste vermoor bejaarde op plaas

Die gemeenskap van Warmbad is woedend nadat die 73-jarige mevrou Pat Peterson tydens ‘n plaasaanval vermoor is, en haar 82-jarige man, Robert, in die gesig geskiet is deur die terroriste….

E-tol instrumente steeds nie reg

Feitlik twee jaar nadat die VF Plus Sanral die eerste keer aangevat het oor die feit dat sy etol-meetinstrumente nie gesertifiseer is soos vereis word deur die Regsmetrologiewet 9 van…

Manana skuldig bevind

Die voormalige adjunkminister in Jacob Zuma se kabinet, is skuldig bevind aan drie klagtes van aanranding. Hy het skuldig gepleit in die hof in Randburg en erken dat hy drie…

Houtbaai onluste duur voort

Twee metropolisie lede en ‘n jeugdige is beseer in die voortslepende Houtbaai proteste deur inwoners oor vis kwotas. Die Departement van Visserye sê die optrede van die betogers is voortydig…

Gauteng gesondheid terminaal siek

Die Gauteng Gesondheidsdepartement se 14 ENB rekeninge is gevries en sal eers ontvries word nadat R33,7 miljoen aan eise uitbetaal is weens nalatigheid by 4 kindergeboortes. Telkomlyne is vroeër geblok…