Daily Archives: September 15, 2017

Beurtkrag binnekort vir Vrystaatse dorpe

Eskom het kennis van moontlike beurtkrag aan verskeie Vrystaatse munisipaliteite gegee. Dit volg op munisipaliteite se wanbetaling van rekenings, en die feit dat hulle nie afbetalingsooreenkomste nakom nie. Indien die…

Zuma maak ommekeer in appelhof

Nadat ANC-president Jacob Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag die Appelhof genader om verlof tot appèl aan te teken teen die 2016 “spioenasie opnames”, het Jacob Zuma ter elfder ure ‘n…

OVK beamptes in die hof

Vier beamptes van die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) staan tereg op aanklagte van bedrog. Dit volg na bewerings dat hul ongeregistreerde kiesers in die 2106 verkiesing laat stem het. Bewerings…

OBK se hoof in die “sop”

Dan Matjila, die hoofuitvoerende beampte van die Openbare Beleggingskorporasie het bewerings ontken dat hy fondse misbruik het.  Dit volg nadat hy versoek is om te reageer op bewerings dat hy…

Taxi oorlog in Pretoria

Die vete tussen huurmotor bestuurders en  gemeterde huurmotors, ook bekend as Uber huurmotors, het daartoe gelei dat drie “Taxify” huurmotors in Pretoria aan die brand gesteek is. Al drie die…

Ekonomiese aanduiders : 15 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.12 ( R13.13) Rand / euro  R15.62 ( R15.60) Rand / Britse pond R17.57 ( R17.34) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $53.78) Goud per fyn-ons…

Mercedes stel e-motor bekend

Opponente in die motor vervaardigingsbedryf sal moet rekening hou met die jongste Mercedes Benz elektriese motor wat pas bekendgestel is. Die Duitse vervaardiger van luukse motors het ’n elektriese motor…

Bedrog in die sjokoladebedryf

Die wêreld se sjokoladebedryf is besig met ’n reuse bedrog terwyl die mensdom onbewus is daarvan dat hulle dikwels gekul word met byvoegsels wat die belangrike kakao moet vervang. Die kakao…

Spanning verhoog dramaties in Katalonië

Die spanning is aan die oplaai en bereik reeds breekpunt  in Spanje nadat dit duidelik geword het dat die mense van die welvarende deelstaat Katalonië voortgaan met die referendum om…

Toenemende verset by Franse werkers

Te midde van die groeiende verset teen die arbeidshervormings van die Franse president, hou hy steeds vol om nuwe arbeidswette in plek te kry. Meer as 200 000 werkers het…