Daily Archives: September 19, 2017

Ekonomiese aanduiders : 19 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.28 ( R13.13) Rand / euro  R15.90 ( R15.) Rand / Britse pond R17.97 ( R17.85) Brent Ruolieprys per vat $55.25 ( $55.42) Goud per fyn-ons…

Nog duurder brandstof op pad

Nog ‘n prysskok wag op verbruikers in Oktober. Die Outomobiel Assosiasie reken dat die prys van petrol met 35 sent per liter kan styg en dié van diesel met 33…

Staat vs KPMG

Die parlement se staande komitee van openbare rekeninge, Skoor, het die oudit firma KPMG opgeroep om te verduidelik hoekom die staat enige verdere dienste van KPMG sal gebruik. Skoor trek…

Shaun Abrahams gekielhaal

Media agente het die baas van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shaun Abrahams, kaalvuis aangevat oor sy onwilligheid om korrupte politici, die grootbaas Jacob Zuma, sy familie en die Guptas te vervolg….

Kommuniste nóu (eers) keelvol vir kameraad Zuma

Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shaun Abrahams, en sy departement gedoen om Zuma aan te kla op die meer as…

Derde Gupta-Transnet kontrak

Transnet het sewe hawe hyskrane gekoop teen ‘n onredelik hoë prys. Die rede vir die suurder prys is omdat die Sjinese firma, wat die krane voorsien, die Guptas moes betaal…

Metrospoor beamptes aangeval

Twee Metrospoor sekuriteitsbeamptes is by die Bonteheuwel stasie buite Kaapstad aangeval deur 20 rampokkers tydens ‘n roetine patrollie. Die twee beamptes het op vlug geslaan en die voertuig is deur…

Tesourier-Generaal bevestig Zuma verkragting

Die tesourier-generaal van die ANC, Zweli Mkhize, het in ‘n verklaring onthul dat hy bewus was van die verkragting van Fezekile Ntsukela Kuzwayo (Kwezi) in 2005 deur Jacob Zuma. Hy…

So duur die anargie voort

Kaapstad se taxistaking het, soos verwag is, ontaard in geweld soos meesal die geval elders in die land en kontinent is. Klippe, brandende bande, traangas, rubberkoeëls is van die “tradisionele…

Egipte stof SA ekonomies uit

Egipte is nou die gewildste beleggingsbestemming in Afrika. Dit blyk uit ‘n beleggingsverslag wat vrygestel is deur die Rand Aksepbank. Die bank sê Egipte het Suid-Afrika se plek ingeneem vanweë…