Daily Archives: September 21, 2017

Dokter op plaas vermoor

Die gesprek wat die minister van polisie met Agri SA gehad het oor plaasmoorde, was nog nie eens behoorlik verby nie, of nog ‘n boer word vermoor. ‘n Dokter van…

DG is gevaarlikste pos

Navorsing toon dat onder Jacob Zuma se bewind is meer as 216 direkteurs-generaal geskors, vervolg of afgedank. Die gemiddelde tydsduur van ‘n DG is 14 maande, aldus Gareth van Onselen,…

Moegamat Khan doen SAID in

Moegamat Shafiek Khan het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) met meer as R3,1 miljoen ingedoen tussen 2008 en 2011. Hy het sy inkomste “verminder” in die tydperk en dus meer as…

Miljoene amptenare verloor dalk subsidie

Sou die staat voortgaan met hul Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), kan 2,2 miljoen staatsamptenare sowat R3 000 per maand verloor. Die NVG het ten doel om alle mediese skemas te ontbind en…

Polisie vlug op Kaapse Vlakte

Polisielede moes voet in die wind slaan toe ‘n groep gemeenskapslede in Hanover Park die lede aangeval het. Die polisie was by ‘n skiet toneel en het ‘n vermeende moordenaar…

KSUT brand weer

Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie se kampusse in Mowbray en Bellville het weer deurgeloop onder brandstigters. ‘n Personeelkamer in Mowbray is afgebrand en die finansiële hulp kantoor in Bellville…

Sasol vervang een flop met ‘n ander

Die petrochemiese firma Sasol het aangekondig dat hul die swart bemagtigingskema genaamd Sasol Inzalo gaan ontbind teen 2018 en dan sal daar ‘n nuwe BBSEB skema in sy plek gestel…

Lynne Brown pleit bewusteloos

Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, gee steeds voor dat sy nie bewus was van enige probleme binne die staatsbeheerde entiteite wat onder haar beheer as minister was nie….

Nkosazana bekommerd oor armoede

Tydens ‘n “gala” geleentheid het Nkosana Dlamini-Zuma haar mond uitgespoel oor radikale ekonomiese transformasie. Die geleentheid was by ‘n “begrafnis-indaba” in Durban en sy het ‘n beroep gedoen op begrafnis…

DIT is wat gebeur in skole

‘n Graad vier leerling (st 2) in ‘n Modderfontein laerskool in Kemptonpark  het inspuitnaalde skool toe gebring en sy en twee vriendinne het medeskoliere begin “prik” met die naalde. 28…