Daily Archives: September 26, 2017

Ekonomiese aanduiders : 26 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.30 ( R13.25) Rand / euro  R15.77 ( R15.86) Rand / Britse pond R17.94 ( R18.01) Brent Ruolieprys per vat $58.43 ( $56.09) Goud per fyn-ons…

Bring SASPOL terug

Stemme gaan op dat die Spoorwegpolisie teruggebring moet word. Die ou SA Spoorwegpolisie is in 1986 ontbind en sy lede is opgeneem in die SA Polisie, wat dan sou sorg…

Plaasaanvalle ‘n tikkende tydbom

Die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johnny Muller en sy gesin van Frankfort, word met die grootste afkeur deur die VF Plus veroordeel. Mnr. Muller is die…

ANC verdeeldheid vergroot

Openlike konflik dreig in die ANC oor die komende presidentsverkiesing. Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, wat beskou word as die magtigste man in die party, het homself die gramskap…

Wêreldbeker kan 160 miljoen pond kos

Volgens Jurie Roux, die hoofuitvoerende beampte van Rugby SA, moet hulle ‘n waarborg van ten minste 120 miljoen pond (meer as R2 miljard) lewer vir die aanbied van die wêreldbeker…

N2 Sir Lowry’s Pas loop deur

Betogers het tydens ‘n betoging oor elektrisiteit die N2 hoofpad tussen Strand en Hazeldeneweg met brandende bande versper. Verkeersligte in die omgewing is beskadig en onskuldige verbygaande motoriste is met…

Just Coal erken betaling aan Jeugliga

Die hoofuitvoerende beampte van JustCoal, Joe Singh, het openlik erken dat hulle R500 000 aan die ANC Jeugliga betaal het om te help met hul probleme rondom ‘n kontrak met…

Droë Wes-Kaap kry reën

Die droogtegeteisterde Wes-Kaap het vanaf Maandagoggend goeie neerslae gehad. Kaapstad, George en dele van die Weskus het goeie reën gekry. Nog baie reën is egter nodig om die ergste droogte…

Gevaar uit die buitenste ruimte

Die aarde word klaarblyklik bestook deur “klein elektries gelaaide deeltjies” wat afkomstig is uit die buitenste ruimte, en wat veel verder van die aarde is as die bekende Melkweg. Die…

Twee nasionalistiese leiers ontmoet

Die nasionalistiese leiers van Pole en Hongarye het die afgelope naweek ontmoet en gedagtes gewissel sonder om amptelike verklarings uit te reik. Die Hongaarse eerste minister, Victor Orban, het Pole…