Daily Archives: February 2, 2018

Ekonomiese Oorsig: Februarie 2018

Deur Adam Jacobs Inleiding Soos gebruiklik, is inligting so vroeg in die nuwe jaar redelik beskeie. Daar sal in hierdie oorsig kortliks na jongste internasionale en plaaslike verwikkelinge verwys word…

Is daar water vir lughawe uitbreiding?

Daar is aangekondig dat die aanloopbaan van die Kaapstadse internasionale lughawe opgegradeer gaan word teen ‘n bedrag van R3,8 miljard Die bestaande aanloopbaan gaan verleng word sodat groter vliegtuie daar…

Staatsrede word weer ‘n sirkus

Zuma of nie Zuma? Dit is die vraag wat opduik met die oog op die staatsrede wat volgende week tydens die opening van die Kaapse parlement gelewer moet word. Opposisiepartye…

Vrystaat sink onder ANC

Die voortdurende verval van Vrystaatste munisipaliteite, insluitende dié wat al vir ʼn geruime tyd onder provinsiale administrasie is, is ‘n aanduiding dat die Vrystaat ʼn sinkende skip onder die ANC-regering…

Durban treine loop deur

Twee treine is aan die brand gesteek deur pendelaars na ‘n kragonderbreking by die Durban en Berea stasies.  Die skade beloop ongeveer R10 miljoen. Dit is nie seker of die…

Wes-Kaap regering wil name verander

Die DA-beheerde Wes-Kaap regering is gretig om “enige pleknaam wat aanstoot mag gee” te identifiseer en dit dan te verander om een nasionale identiteit, sosiale hegting en inklusiwiteit te bevorder….

Malema bang vir klein wit vroutjie

Die sosiale media het gegons nadat die uitgesproke Britse kommentator, Katie Hopkins,  vir Julius Malema uitgedaag het tot  ‘n openbare debat oor “kill the boer, kill the farmer”. Haar boodskap…

Brandstof verskaffers en SEB

Dit blyk dat swart beheerde brandstof verskaffers en vulstasie soos paddastoelle opskiet. Name soos Yethembe Fuel, Gulfstreamenergy, MBT Petroleum en Afric Oil is maar slegs ‘n paar rolspelers wat die…

Opkomende boer kla oor burgemeester

‘n Opkomende boer in die Whittlesea gebied in King Williams Town het ‘n klag by die ANC hoofkantoor gaan lê. Zoleka Mgijima beweer dat die burgemeester, Lindiwe Gunuza-Nkwentsha, ‘n koei…

ANC en De Lille bedmaats

Politieke ontleders spekuleer oor die moontlikheid dat Patricia de Lille ‘n politieke tuiste by die ANC gaan vind. De Lille is ‘n reddingsboei gegooi nadat die ANC geweier het om…