Appelhof staan verlof toe aan doodskis twee

Die  Appelhof in Bloemfontein  het die sogenaamde  doodskis twee, Willem Oosthuizen en Theo Jackson, verlof tot appèl toegestaan oor hul vonnis en skudigbevinding.

‘n Datum vir die aanhoor van die appèl is nog nie bepaal nie.