Daily Archives: February 14, 2018

ANC dank Zuma af, maar hy klou

Die ANC het uiteindelik besluit om sy voormalige leier en tans nog staatshoof, Jacob Zuma, die trekpas te gee en het hom afgedank as president, onder die sagklinkende term dat…

Listeriosis eis reeds 100 lewens

Die Gauteng Gesondheidsdepartement het erken dat hy dit moeilik vind om die uitbreek van Listeriosis te beheer. Die meer as 100 sterftes is die hoogste getal sterftes wat sover aangeteken…

Honderde Gesondheidsamptenare besit maatskappye

Die Staande Komitee van Openbare Rekeninge (Skoor) het ‘n beroep gedoen dat die name van staatsamptenare wat maatskappye besit wat dienste lewer aan die regering bekend gemaak moet word. Dit…

Regering verklaar droogte as nasionale ramp

Die nasionale regering het die droogtegeteisterde gebiede in die suidelike en westelike dele van SA as ‘n nasionale ramp verklaar. Dit beteken dat die staat uiteindelik sal hulp verleen aan…

Top korrupsie jagter in hof

Kolonel Clarence Jones (31) en luit. kol. Dhamashan Maistry het in die hof verskyn op klagtes van korrupsie en dwarsboming van die gereg. Waarnemers wys daarop dat die vertroue in…

Oud SAUK baas kry fris dagvaarding

Die Spesiale Ondersoek Eenheid het die voormalige SAUK-baas, Hlaudi Motsoeneng, beteken met ‘n R21 miljoen dagvaarding. Onder andere is dit om sy “bonus” van R11 miljoen terug te kry.  Die…

PWV mors erg water, kan Kaapstad volg

Gauteng gaan binnekort in die voetspore van Kaapstad volg as munisipaliteite in die provinsie nie dringend gaan ophou met die onnodige vermorsing van water nie, sê Philip van Staden, VF…

Selfbeskikking of multikulturele samelewing

Daar gaan baie stemme deesdae op rondom die voortbestaan en selfbeskikking van die Afrikanervolk. Sonder om hare te kloof oor Boer en Afrikaner word hier bedoel die nasate vanuit  die…

Iere kies nuwe nasionalistiese leier

Die Ierse nasionalistiese party, die Sinn Féin  het Saterdag na 34 jaar, ’n nuwe partyleier gekies in die plek van Gerry Adams. Die party het tydens ’n kongres waar sowat…

Londen lughawe sluit weens ou bom

’n Bom wat deur Duitsland afgegooi is in Londen en nie ontplof het nie, is pas ontdek naby die lughawe, en moes die lughawe tydelik gesluit word as veiligheidsmaatreël. Die…