Daily Archives: February 20, 2018

Ekonomiese aanduiders : 20 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.69 ( R11.64) Rand / euro  R14.48 ( R14.45) Rand / Britse pond R16.34( R16.33) VSA dollar / Bitcoin $11 552  ($10 521) Brent Ruolieprys per…

Plaasmoord skok

Verskeie plaasaanvale en –moorde het die afgelope naweek voorgekom, en in die een geval is “Kort” Hans Meyer koelbloedig op sy plaas naby Charl Cilliers, ‘n dorpie naby Secunda in…

EFF pers DA af oor grond

Die DA se koalisievennoot in die groot metrorade, die EFF, dreig om die DA se beheer te beëindig deur uit die koalisie te tree, as die DA nie die EFF…

Onderwys en die vierde industriële revolusie

Volgens die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, moet die Suid-Afrikaansde onderwysstelsel in totaal oorgedoen word  om te voldoen aan die sogenaamde vierde industriële revolusie. Kundiges toon dat die agterstand…

Clanwilliam dam nog steeds nie verhoog

Helen Zille het aangekondig dat die verhoging van die Clanwilliam dam nie kan plaasvind nie weens ‘n gebrek aan fondse. R2 miljard is reeds in 2013/14 begroot vir die projek…

Durban veiliger?

Vyf gewapende rowers het in Durban omgekom na ‘n hoëspoed jaagtog om weg te kom van die polisie. Die ses mans is in Fields Hill deur die polisie agterna gesit…

Sporadiese protesoptredes in Dunoon

Die afgelope week het sporadiese protes optredes in Dunoon plaasgevind. MyCity busstasies is beskadig,  ‘n Golden Arrow bus  is bestook met klippe en die Potsdam pad en die N7 is…

Gupta se hofaansoek teen NVG

Atul Gupta het ‘n hofaansoek gebring teen die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) om te verhoed dat R10 miljoen in sy bank rekening gevries word. Die NVG gaan die aansoek teenstaan. Atul…

Noordsee word sonpaneel gebied

Die groeiende vraag na energie, en die wegbeweeg van kragsentrales wat besoedeling veroorsaak, laat Europa beweeg om sonenergie te benut deur middel van die vestiging van sonpanele. Waar die aanvanklike bedoeling…

Duitsland moet EU veel meer betaal

Die Europese Unie se senior begrotingshoof, Günther Oettinger, het gesê hy soek sowat 3 miljard euro per jaar meer van Duitsland nadat die Verenigde Koninkryk uitgetree het. Hy het dit…