Daily Archives: February 26, 2018

Ekonomiese aanduiders : 23 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.51 ( R11.67) Rand / euro  R14.20 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.15 ( R16.23) VSA dollar / Bitcoin $9 585  ($10 929) Brent Ruolieprys…

Affirmative Action diskriminasie moet onthul word

Die VF Plus wil hê die publiek moet hul stories deel oor hoe die beleid van Affirmative Action teen hulle diskrimineer op grond van hul velkleur, sê Tammy Wessels, Jeugleier…

Groot probleme vir Wes-Kaapse boere oor droogte

Wes-Kaap boere se lewering van vrugte druiwe en groente vorm ‘n groot deel van die provinsie se inkomste.  Meer as 20% van die land se landbou lewering kom vanuit die…

Waterbestuurders kry groot verhoging oor droogte

Groot ongelukkigheid word onder Kaapse watergebruikers verwag nadat die Kaapse Water en Sanitasie departement het hul senior bestuurders se salarisse verhoog van die gemiddelde R940 000 tot bykans R1,4 miljoen….

Gugulethu protesaksie

Niks het verander na die oorname van Cyril Ramaphosa as staatshoof nie, sê politieke ontleders. Polisie en boere word doodgeskiet, geboue word in Gugulethu  afgebrand en die polisie hou slegs…

Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat en Ngcobo

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) ondersoek die gebruik van uitermatige “mag” by die skietvoorval  waar die polisie by ‘n kerk betrokke was met die verdagte Ngcobo skieters. Tydens die…

Grondhervorming en korrupte amptenare

In ‘n saak in die Durbanse Handelsmisdaadhof is dit aangetoon hoe maklik korrupte amptenare die proses van grondhervorming manipuleer en daardeur die regering en die begunstigdes besteel van hul geld…

Durban en die toilet debakel

‘n Verslag wat gelek is dui daarop dat meer as R36 miljoen in die rioolstelsel van Durban en omliggende dele “verdwyn” het. Twee senior amptenare in die eThekwini munisipaliteit het…

Noordwes premier ondersoek vir staatskaping

Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, word ondersoek deur die Valke nadat dit aan die lig gekom het dat hy ‘n besoek van senior gesondheidsamptenare na Indië goedgekeur het. Die rit…

Zuma moet aangekla word

Vyf senior aanklaers het aanbeveel dat die afgesette president Jacob Zuma tereg moet staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is. Die aanbeveling is glo oorhandig aan…