Daily Archives: February 27, 2018

Ekonomiese aanduiders : 27 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.56 ( R11.51) Rand / euro  R14.26 ( R14.20) Rand / Britse pond R16.15 ( R16.15) VSA dollar / Bitcoin $10 325  ($9 585) Brent Ruolieprys…

Majubadag herdenk

Vandag, 27 Februarie, is die herdenking van die Slag van Majuba, toe die Boeremagte die finale veldslag toegedien het aan die Britse koloniale magte tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Die gebeure…

Ramaphosa se nuwe kabinet

Die nuwe ANC-staatshoof, Cyril Ramaphosa, het verskeie nuwe ministers aangestel en sommige van Zuma se bondgenote laat gaan. Nhlanhla Nene word die nuwe minister van finansies, Pravin Gordhan vervang Lynne…

Cooper haak vas by apartheid

Die TV-stasie, e-NCA, het met professor Saths Cooper, van die International Union of Psychological Science, op 26 Februarie ʼn onderhoud gevoer met die vraag of die Mancoba Seven Angels Ministry,…

Agt Gupta maatskappye in moeilikheid

Daar is aangekondig dat twee bedryfsreddingspraktisyns aangestel is om agt Gupta-beheerde maatskappye te “probeer red”. Die persone sal moet toesien om skuld in te samel en om bates te vervreem…

Metrospoor “gekaap”

Prasa het aangekondig dat hul deur diewe gekaap is wat ondergrondse sowel as bogrondse kabels asook spoorstawe steel. Dit volg na ‘n kontrakteur wat die lyne bewaak, geskiet is in…

CRL Rights Commission na Gronwetlike Hof oor kerke

Volgens die CRL Rights Commission se woordvoerder, Mkhwanazi Xaluva, rig sy haar nou tot die Grondwetlike Hof om die regering te dwing om alle kerke onder wetlike regulering te plaas….

Xhosa in 26 000 skole in Wes-Kaap

Sodra die tweede termyn van die skooljaar aanbreek, gaan Xhosa as moedertaal onderrig vir meer as 250 000 graad 1 kinders in skole in die Wes-Kaap aangebied word. Die aankondiging…

Guptas kook bemagtigingsvereistes

Dit het aan die lig gekom dat drie van die Gupta maatskappye se swart ekonomiese bemagtigingsertifikate moontlik op ‘n bedrieglike wyse bekom is. Tegeta Resources se bates beloop R11 miljoen…

Openbare Beskermer se kop geëis

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, verklaar dat regters nie objektief is in hul uitsprake nie.  Die howe moet volgens haar rigting aandui rakende sake van die reg. Sy het dit…