Bheki Cele stel veroordeelde terroris aan

Die minister van polisie, Bheki Cele, het aangekondig dat Peter Jacobs Misdaad Intelligensie se nuwe baas gaan.

Jacobs is in 1987 aangehou in Pollsmoor gevangenis op aanklagte van terrorisme saam met MK se bevelvoerder Ashley Forbes en andere.

Jacobs, Forbes, Nicholas Pedro, Anwar Dramat, Nazeem Lowe en Clement Baadjies is destyds skuldig bevind aan MK aktiwiteite, dit wil sê terreurdade, en is gevonnis tot tussen 10 en 15 jaar tronkstraf.

Hierdie aanstelling laat ook die wenkbroue lig oor Cele se vermoë om misdaad hok te slaan.

Foto: Bheki Cele