Articles by Ben

Ramaphosa? Zuma/ Die verskil?

Voorheen is al daarop gewys dat daar nie veel verskil is tussen Jacob Zuma en Cyril Ramaphosa nie. In daardie opsig het ons spesifiek verwys na hulle beleidstandpunte wat in wese geensins verskil van mekaar…


Ek Hunker na die verlede

Ek hunker na die dae toe ons kinders sonder vrees tot laataand in die strate kon baljaar, toe ouers met ’n skerp oog die opvoeding van die jeug bestuur het en onderwysers met gesag die…



Malema se graad in rassehaat

  Julius Malema se uitlating by die gradeplegtigheid waar hy ’n honneursgraad in filosofie ontvang het dat “Afrikaans gebruik word om wit heerskappy in Suid-Afrika te laat voortbestaan”, is ’n tipiese Malema rassehaat-uitspraak. Die HNP…