Verantwoord al dan nie
Die HAT gee die verklaring as volg vir verantwoordelik: “aan die parlement verantwoordelik” – “verplig om rekenskap te gee of kan tot verantwoording geroep word.” Suid-Afrika beleef tans ‘n regeerderskrisis…
Die HAT gee die verklaring as volg vir verantwoordelik: “aan die parlement verantwoordelik” – “verplig om rekenskap te gee of kan tot verantwoording geroep word.” Suid-Afrika beleef tans ‘n regeerderskrisis…
Dat die Afrikanervolk van vandag erg verdeeld is omdat elkeen sy eie ding doen, is onwaar. Hulle doen baie en stem saam met die doel. Daar is nie verdeling nie….
Daar is talle pogings in Suid-Afrika aangewend om weer demokrasie en vrede te vind soos voor 1994, maar dit misluk telkens. Apartheid is die beste oplossing wat oral in die…
In 1994 is Afrikaners van hulle grond beroof en dit moet teruggegee word. Ook moet die staatkundige verbintenis met die vreemde regering verbreek word omdat hulle integrasie toepas wat met…
As beherende liggaam van Spur Steak Restaurante, Captain DoRegos, RocoMamas, Casa Bela, John Dory’s Fish, The Hussar Groep, Grill & Sushi, en Panarottis Pizza Pasta is die maatskappy seker verantwoordelik…
Dit is vir my besonder interessant om die verstandige menings en briewe in Die Vryburger te lees. Hoe meer ek mede-Afrikaners se wyse van dink en redeneer verneem, hoe trotser…
Die hele Spur sage is klaarblyklik nie afgeloop nie. Hoe meer die topbestuur probeer verduidelik, hoe meer draai hul hulself vas. Maar daar is dalkies iets anders te leer uit…
Al die talle betogings en gewelddadige onluste sedert 1994, waar grootskaalse skade aan skole, universiteite, besighede, staatseiendom en paaie aangerig is en nog sal word, is die gevolg van die…
Dit is moeilik om na leiers in regeringsgeledere te verwys omdat daar nie werklik leiers is nie. Daar is wel praters. Die regeringspraters meld kort-kort dat die howe die land…
Waar staan die Afrikaner vandag sedert 1994 en hoe gaan dit oor die algemeen met Afrikaners? Dinge lyk maar beroerd en die Afrikaner trek al hoe meer aan die kortste…