Category Archives: Buitelandse nuus

Britse KFC verloor miljoene per dag

Uitvoerende hoofde van Kentucky Fried Chicken (KFC) in Amerika moes uiteindelik ’n tog onderneem na Brittanje waar die grootste krisis in die organisasie se bestaan etlike miljoene Rand per dag…

Duitse Sosialiste verloor verdere steun

Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD) het in Dinsdag se meningspeiling vir die eerste keer by die linkse Sosiaal Demokratiese Party (SDP) verby gestrek met steeds groeiende steun terwyl die…

Oorlog dreig tussen Turke en Siriërs

Die regering van Turkye het verskeie aanvalle op die Koerdiese bevolking in die noorde van Sirië uitgevoer, en moes hulp vra van Amerika en die regering van Sirië om hulle…

Miljoene mense se woonplekke word bedreig

Selfs al sou die mensdom die strengste moontlike maatreëls toepas om klimaatsverandering te beheer, sal die globale sneeu smelting dramaties tyg. Die smelting sal die woonplek van sowat 1 000…

Noord-Korea kanselleer geheime gesprek

Terwyl die Olimpiese Winterspele in Suid-Korea plaasvind is ’n ontmoeting tussen die Amerikaanse visepresident, Mike Pence en verteenwoordigers van Noord-Korea gereël om iewers plaas te vind. Kort voor die gesprek…

Wêreld Nuusflitse – 21 Februarie

  VSA Kort na die skietvoorval by ’n skool in Florida, het president Donald Trump aangekondig dat ’n verbod geplaas gaan word op die besit van omgeboude semi-outomatiese gewere en…

Duitse oorlogstenks nie opgewasse

Duitsland se militêre toerusting is nie op die moderne standaard nie, en sal nie voldoen aan Navo vereistes om die moderne toerusting van Rusland teen te staan nie. Die inligting…

Musk word wêreld se Internet weldoener

Elon Musk die wêreldberoemde tegnoloog wat as Suid-Afrikaans geborene etlike jare gelede na die VSA verhuis het, word waarskynlik een van die wêreld se grootste weldoeners. Musk het sowat ’n…

Venezuela opposisie wil verkiesing boikot

Die derde sterkste opposisieparty, die Popular Will party het aangekondig dat hulle die algemene verkiesing van April in Venezuela gaan boikot. Die tweede grootste opposisieparty het egter nog nie hulle…

Peiling uitslag skok Duitse kiesers

’n Meningspeiling wat in die voormalige Oos-Duitsland gedoen is, het skokgolwe uitgestuur na die Christen Demokrate Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel, en nog groter skokke is beleef onder die…