Category Archives: Nuus

Proses begin om grond te steel

Die parlement het die proses begin om die land se grondwet te verander sodat grond sonder enige vergoeding deur die regering gevat kan word. Die mosie is deur die EFF…

Spoorwegpolisie terug?

Die moontlikheid word ondersoek om weer die Spoorwegpolisie terug te bring. Dit is in ‘n poging om die spoorstelsel te beskerm teen vandalisme en misdadigers. Die destydse Spoorwegpolisie is in…

OKOSA hoof skuldig

Die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (OKOSA) is skuldig bevind aan bedrog van meer as R6 miljoen en aan geldwassery. Rubben Mohlaloga is in Desember 2017 aangestel…

Nog ‘n departement word ondersoek

Die parlement gaan ‘n volskaalse ondersoek instel in die wanadministrasie en beweerde korrupsie in die Water en Sanitasie departement. Dit blyk dat die departement op die rand is van bankrotskap….

E-Tol stelsel ‘n mislukking

Soos vele ander projekte van die ANC-regering het die e-tol stelsel ook klaaglik misluk. Die premier van Sentraal Transvaal, David Makhura, het erken dat die stelsel gedoem is en dat…

Eskom dreig munisipaliteite

Eskom het weer inwoners en besighede gewaarsku dat kragonderbrekings op die kaarte is. Die Vrystaat, Oos-Transvaal en Sentraal Transvaal is die plekke waar munisipaliteite weereens agterstallig is met hul betalings…

Nostalgie van Kaapsehoop

Die geskiedkundige myndorpie, Kaapsehoop, is ongeveer 25 kilometer vanaf Nelspruit in Mpumalanga. Die Kaapsehoop omgewing bied onoortreflike natuurskoon met watervalle, inheemse woude en ruwe berge. ‘n Groot deel van die…

Majubadag herdenk

Vandag, 27 Februarie, is die herdenking van die Slag van Majuba, toe die Boeremagte die finale veldslag toegedien het aan die Britse koloniale magte tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Die gebeure…

Ramaphosa se nuwe kabinet

Die nuwe ANC-staatshoof, Cyril Ramaphosa, het verskeie nuwe ministers aangestel en sommige van Zuma se bondgenote laat gaan. Nhlanhla Nene word die nuwe minister van finansies, Pravin Gordhan vervang Lynne…

Cooper haak vas by apartheid

Die TV-stasie, e-NCA, het met professor Saths Cooper, van die International Union of Psychological Science, op 26 Februarie ʼn onderhoud gevoer met die vraag of die Mancoba Seven Angels Ministry,…