Category Archives: Nuus

CVO leerlinge skitter weer eens

Die voltydse CVO kandidate van 2016 het ʼn slaagsyfer van 98,4% in die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se Nasionale Seniorsertifikaat eksamen behaal. Dit is ʼn verbetering op die 2015 slaagsyfer van…

Matriekuitslae goedgekeur

Umalusi het die 2017 matriekuitslae goedgekeur ten spyte van vraestelle wat uitgelek het asook duplisering van antwoordstelle. Die uitslae van die staatskole sal die week bekend gemaak word, terwyl die…

Brandstof duurder om middernag

Brandstof  styg om middernag 51 sent per liter terwyl diesel met ‘n verwagte 39 sent gaan styg. Die AA voorspel verdere stygings in 2017 en voorspel ‘n moeilike jaar vir…

Zuma stel vooruitsigte vir 2017

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, het in sy nuwejaarsboodskap aangekondig dat daar in 2017 betekenisvolle vordering gemaak moet word met grondhervorming en restitusie. Dit beteken dus dat talle boere kan verwag…

Duitse vakansiegangers aangerand

‘n Duitse egpaar wat Suid-Afrika besoek, is in die Wildernis omgewing aangerand en beroof. Die man verkeer in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat die egpaar ‘n troue sou…

Minibus met 31 passasiers voorgekeer

Verkeerspolisie het ‘n taxi in Naboomspruit voorgekeer wat 31 passasiers vanuit Zimbabwe vervoer het.  Veertien van die passasiers het nie  die nodige dokumentasie gehad om in die land te wees…

Durban “oorleef” oorstroming

Meer as 800 000 “vakansiegangers” het Durban se strande tydens die nuwejaar naweek  oorstroom. 550 000 persone het op 1 Januarie hul dag deurgebring op die strande.  Die burgermeester van…

Bewaar jou grammofoon plate

Jy het nie ’n grammofoon of selfs ’n elektries aangedrewe platespeler nodig om al die ou plate se klanke op te tower nie. Nou is daar ’n 10 cm “Rokblok”…

Verkiesingsbelofte verspoel

Met die oog op die munisipale verkiesing van verlede jaar, het die stadsraad van Brits weggespring met ‘n R9 miljoen kontrak om ‘n gevaarlike sloot te omskep in ‘n behoorlike…