Category Archives: Nuus

Binnelandse sake doen “roetine” ondersoek by ANN7

Binnelandse sake amptenare en immigrasie beamptes het die kantore van die ANN7 kanaal besoek vir ‘n “roetine inspeksie”. Volgens die beamptes is inligting nagegaan rakende visums van amptenare wat in…

Durban Universiteit dalk gesluit

Die bestuur van die Durbanse Universiteit van Tegnologie het gewaarsku dat die 2018 akademiese jaar dalk iets van die verlede kan wees indien die salaris kwessie van personeel nie spoedig…

Twee dood, nege gewond in Langa

In ‘n skietvoorval by die Langa huurmotor staanplek  is twee persone gedood en nege ander gewond. Volgens polisie woordvoerders is die skietery gekoppel aan die roetes wat toegeken is aan…

Britse regering waarsku teen terreur

Na die ontvoering van twee Britse burgers in Natal het die Britse regering ‘n kort reis advies uitgereik waarin reisigers na Suid-Afrika gewaarsku word teen moontlike terreur aanvalle. Die twee…

Buffolo City beampte geskors

Vincent Pillay, die hoof finansiële beampte van die groter munisipaliteit van Oos-Londen,  is geskors oor die Nelson Mandela begrafnis skandaal. Die Openbare Beskermer het in Desember 2017 Pillay uitgewys in…

Lasterlike uitsprake deur die president

In reaksie op die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa se sogenaamde staatsrede, het die Calvinistiese Alliansie, die volgende mediaverklaring uitgereik: In sy repliek na die debat oor die Staatsrede, het president…

Begroting sorg vir skokke

Twee van die grootste skokke van die begroting deur die minister van finansies, is Motoriste in vir skok wanneer die prys van brandstof op 4 April styg met 52 sent…

Van rommelstatus tot rioolstatus

Durban se Umhlanga strand moes gesluit word weens rioolstorting. ‘n Gebarste pyp is glo die rede vir die gemors. Dit is onseker wanneer die pyp herstel sal wees en die…

Mashaba voor etiese komitee

Die Johannesburgse DA-burgemeester, Herman Mashaba, het homself verwys na die raad se etiese komitee. Hy het versoek dat die komitee sy sakeverhouding met ‘n vorige kennis ondersoek. Akhter Deshmukh is…

Vyf polisiebeamptes geskiet

Vyf polisiebeamptes van die Ngcobo polisiestasie en ‘n weermaglid in die Oos-Kaap is vroeg Woensdagoggend doodgeskiet. ‘n Onbekende groep gewapende mans het die polisiestasie betree en op die beamptes begin…