Category Archives: Nuus

Ramaphosa verstaan nie gelyke regte

President Cyril Ramaphosa se verwysing na bevoorregting van die wit jeug en Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB), wys dat hy nie die argument van gelyke regte vir…

BTW op met 2 %

Die land se oë sal vandag op die begrotingsrede wees veral rondom die bykans 50 miljoen begrotingstekort wat tesourie in die gesig staar. Jacob Zuma se idee van gratis tersiêre…

Brandstof verligting

Die Outomobiel Assosiasie (AA) het aangedui dat brandstofpryse in Maart 2018 sal daal. Dit is weens die dalende oliepryse en die beter rand/dollar wisselkoers. Die voorspellings is dat brandstof met…

Wes-Transvaal se lisensies vir geld

Sewe van Wes-Transvaal se verkeer ondersoekbeamptes is tussen die 14 gearresteerdes wat betrokke is by die uitreiking van bestuurderslisensies sonder toetsing. Bedrae van tussen R5 000 en R10 000 het…

Outa soek ook OB se bloed

Die organisasie OUTA het ook die oproep gesteun om ontslae te raak van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane. Die OB was onlangs weer in die nuus oor die Vrede Melkplaas…

Ramaphosa kondig lewensstyl oudits aan

Alle top regeringamptenare, insluitend die polisie, sal ‘n lewensstyl oudit moet ondergaan. Die aankondiging is deur die staatshoof, Cyril Ramaphosa, gemaak. Hy gaan ook poog om die opgeblase aantal regeringsdepartemente…

Nog ‘n aanranding van toeriste

‘n Nederlandse egpaar is beroof en aangerand terwyl hul op ‘n staproete was in die Wildernis gebied. Sanparke het ekstra veldwagters ontplooi en die polisie is op soek na die…

Dokter verkrag pasiënt in hospitaal

‘n Dokter in die Krugersdorpse hospitaal het na bewering ‘n pasiënt verkrag. Gauteng se LUK van gesondheid is glo geskok oor die voorval en het alle mediese personeel gewaarsku om…

ISIS paar gevang?

Polisie en intelligensie bronne het bevestig dat ‘n Kaapstadse man en vrou wat klaarblyklik gekaap is, bande het met die terreur groep ISIS. Die name van die paar word weerhou…

OPOD beskuldig SAPD van dwarsboming

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraad (OPOD) wat die polisie waghond is, het beswaar aangeteken by die parlement se staande komitee van openbare rekeninge. Volgens OPOD bemoeilik SAPD hul ondersoeke.  Dit…