Na Zuma, wat nou?
Die verleentheid van Suid-Afrika, het sy goed gevat en geloop. Jacob Zuma is nie meer staatshoof van die land nie. Die hele aanloop tot sy in wese gedwonge bedanking, nadat…
Die verleentheid van Suid-Afrika, het sy goed gevat en geloop. Jacob Zuma is nie meer staatshoof van die land nie. Die hele aanloop tot sy in wese gedwonge bedanking, nadat…
Die onverkwiklike gebeure by Hoërskool Overvaal in Vereeniging, het darem een positiewe aspek na vore gebring. Dit is dat verset wel werk. Politieke druk van die Gautengse LUR vir onderwys,…
Dit was die plakkate op die pale waarmee die NP van FW de Klerk die land mislei het sodat hy sy bedrieglike oorgawe kon deurvoer. Vandag het ons lank al…
Die eerste matriekuitslae het bekend geword en leerlinge van die Onafhanklike Eksamenraad het goed presteer. Van hulle het meer as 88% universiteitsvrystelling gekry. Nou moet die grootste klomp uitslae nog…
So het die nuwe jaar aangebreek en is 2017 iets van die verlede. So snel die tyd ongenadig voort, en maak die almanak nie werklik voorsiening vir vertragings vir leiersverkiesings…
Die landwye protesoptrede teen plaasterrorisme, het ‘n paar positiewe gevolge waarvan ons, maar ook ons vyande, gerus kan kennis neem. As ons kyk na die deelnemers daaraan, en die taal…
Die vrystelling van die misdaadsyfers deur die grootpraterige minister van polisie, was maar net die bevestiging van wat elke inwoner (en meeste toeriste) van Suid-Afrika al weet en beleef. Een…
Die ANC staatshoof Jacob Zuma se jongste kabinetskommeling, is niks anders ne as ‘n verstewiging van sy persoonlike mag, sonder dat hy enigsins daarmee ‘n beleidsverandering of verandering in ideologie…
Daar is seker begrip voor dat daar op ‘n openbare vakansiedag, een van die min dae waarop daar wettig nie gewerk hoef te word nie (in teenstelling met stakings en…
Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere. Veral as dit kom by grond. TLU SA het al lankal daarop gewys…