Coetzee vat SA Rugby aan
Alistair Coetzee is volgens berigte kennis gegee deur die hoofuitvoerende beampte van SA Rugby dat sy termyn as bokwagter beëindig is en dat Rassie Erasmus as die nuwe afrigter vir…
Alistair Coetzee is volgens berigte kennis gegee deur die hoofuitvoerende beampte van SA Rugby dat sy termyn as bokwagter beëindig is en dat Rassie Erasmus as die nuwe afrigter vir…
Die SA Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee (SASCOC) het ‘n verklaring uitgereik waarin gesê is dat die hoofuitvoerende beampte van SASCOC, Tubby Reddy, afgedank is. ‘n Ondersoek het getoon dat…
Waarnemers vind dit vreemd dat Namibië se 0/19 krieketspan slegs twee anderskleurige spelers insluit in die groep van 14 spelers. Die besef begin deurdring dat kwotaspelers nie die span kan…
Onlangs het die BCVO se landswye tenniskampioenskappe plaasgevind te Pretoria. Die spanning het hoog geloop tydens die uitdunne, maar Gromar se leerlinge wat deel van die Oos-Transvaal tennisspan was, het…
Marne de Jager, ‘n graad 11 leerling van CVO Gromar privaatskool, het geskiedenis gemaak deurdat sy die eerste leerling van CVO Gromar is wat verkies word om vir die Bokkie…
Die hoof van SA Rugby, Oregon Hoskins, is glo teleurgesteld oor die gebrekkige steun wat Suid-Afrika ontvang vir hul bod om die 2023 wêreldrugbybekertoernooi aan te bied. Ierland en Frankryk…
Onlangs het 27 van CVO Gromar se landloop atlete gaan deelneem aan die BCVO se landswye landloop kampioenskappe te Kleinfontein. Die landloopbaan het ‘n hele paar verrassings en uitdagings…
Nelia Viljoen is gekies vir die Limpopo A-span met haar perd Blackstone Hakim, om haar skool CVO Gromar en provinsie te gaan verteenwoordig op 7 Oktober 2017 te Heidelberg met…
Die uitslae van verlede Saterdag se wedvlug vanaf Richmond (760 km) na Pretoria toon dat die weer ietwat gunstig vir die duiwe was. Alles was redelik en die vinnigste spoed…
Brug is ‘n erkende Olimpiese dinksport wat in alle lande so aanvaar word. Die Olimpiese Kanaal is ‘n multi-platform vir sportsoorte waar belangstellendes deur die hele jaar interessanthede kan ontdek,…