Category Archives: Uit die Woord

Die negende gebod

Eks. 20:16  Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. “Natuurlik nie“ , is my eerste reaksie. Wie sal dit willens en wetens doen? Ja daar is misdadige…

Die Agste Gebod

Eks 20:15  Jy mag nie steel nie: Kort, maar so kragtig! Hoe kragtig, word duidelik uit die kerkvaders se omskrywing: God verbied nie alleen dié diefstal  en roof  wat die…

Die Sewende Gebod

Eks. 20:14  Jy mag nie egbreek nie. Hoe lekker sou dit wees om aan die versoeking dat ons nie oor hiérdie gebod hoef na te dink nie, omdat die behoudende…

Die Tweede Gebod

Eks. 20: 4  Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak… Wat het van hierdie gebod in ons samelewing geword? In die besonder twee verskynsels wat vra…

Is ons nog getrou?

Eks. 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Hoeveel sulke kort sinnetjies is daar in ons geliefde Woord wat só gelaai is met betekenis? In 1…

Wat hou die geboorte van Christus vir u en my in?

Heb 7:26, 27  Want so ‘n hoëpriester was vir ons gepas, een wat heilig, onskuldig, onbesmet, afgeskeie van die sondaars is, en wat hoër as die hemele geword het; wat…

God kies self Sy Uitverkorenes

Jn. 15:16  Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, …… “. Die…

500 Jaar Vreugde!

Ef. 2:8  Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; God hou self sy kerk in stand!…

Hoeveel vingers wys na my?

1 Petrus 2:9  Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit…

Ons Vader beskik regtig!

Spr 16:33  In die skoot word die lot gewerp, maar elke beslissing daarvan kom van die HERE (YHWH). Watter onmeetlike troos vir elkeen wat nie net met die mond bely…