Lekker gevulde sampioene
Wat eet ons vanaand? Sampioene met ‘n krummellagie en boonop gevul ook, lekkerder as smullekker. Dit kan dien as ‘n ligte ete of voorgereg. Vir die vulsel, meng saam: ‘n…
Wat eet ons vanaand? Sampioene met ‘n krummellagie en boonop gevul ook, lekkerder as smullekker. Dit kan dien as ‘n ligte ete of voorgereg. Vir die vulsel, meng saam: ‘n…
Die paradysblom is ‘n kategorie 1b-indringer plant. Dit beteken dat ons dit van ons eiendom af moet verwyder, hoewel dit die pragtigste blomme dra. Paradysblom is n struik in…
Vinnige kerrieperskes vir Vrydagaand se braaivleis. Maklike resep met ingelegde geelperskes. U kan ook vars perskes gebruik en dit vir ‘n minuut of twee gaarkook. Kerrieperske slaai: Bestanddele: 1…
Die slaaiburnet is in die familie Rosaceae, die rang is Rosales en die spesie is S. Minor. Sanguisorba minor is ‘n immergroen plant en is inheems in Europa, Noordwes…
Die appel kaktus is sekerlik nie die mooiste kaktus nie, maar die blomme is besonders. Daar is verskei variëteite van hierdie vetplante. Appel kaktusse kom oorspronklik van Suid Amerika en…
‘n Maklike en koel jogurt tert vir die hitte. Vinnig om te maak en daar sal nie ‘n krummeltjie oorbly nie. Bestanddele: 1 liter grenadella en perske jogurt 1…
Naeltjies is baie bekend een die ouer geslag en het sommer vele gebruike. Naeltjies is die aromatiese blomknoppe van die naeltjieboom (Syzygium aromaticum). Dit is in die familie Myrtaceae en…
Smartie fudge resep vir die jonger geslag. Bietjie duur maar so ‘n hemelse lekkerte Bestanddele: 4 plakke Cadbury romerige sjokolade 1 blik kondensmelk 5 ml vanielje geursel 1,5 pakkies…
Alweer pap? En dit op stokkies? O wel, dis darem heeltemal anders en word as voorgereg bedien. Die resep is vir omtrent 36 pap bolletjies. Bestanddele: 750 ml kookwater…
Sesame is ‘n blomplant in die genus Sesamum. Dit is in die familie Pedaliaceae en die rang is Lamiales. Daar is Sesame families wat wild groei in Afrika en Indië….