Category Archives: Wetenskap en tegnologie

Temperatuur laat wetenskaplikes kopkrap

Terwyl die mense in Europa bibber van die koue, ondervind die inwoners van Groenland wat die mees noordelike land is, ongekende warm weer. Groenland het gewoonlik hierdie tyd van die…

Stryd teen kanker – nuwe moontlikheid

Wetenskaplikes het daarin geslaag om ’n vroeë stadium van menslike eierselle tot volwassenheid te “kweek” in laboratoriums. Die merkwaardige deurbraak is Vrydag bekendgemaak in ’n joernaal Molecular Human Reproduction wat…

Baie water op nuwe planete

Planete wat onlangs ontdek is, is maar deel van die alledaagse wat met die nuwe tegnologie moontlik geword het, maar dit is nie alledaags om ’n planeet te ontdek wat…

Cholesterol bevorder kanker

’n Dieet wat bestaan uit Cholesterolryke voedsel kan kankerselle oor aktiveer om die groei van gewasse honderdvoudig te versnel. Die bevinding is gemaak met die jongste navorsing in die VSA…

Satelliet lansering laat Nasa asem ophou

Die Nasa wetenskaplikes het asem opgehou toe twee satelliete suksesvol gelanseer is  te midde van die Franse instansie Arianespace wat kontak verloor het met sy vuurpyl. Nasa het ’n sug…

Verslag: Op pad na Mars

Die man wat agter die projek staan om ’n permanente kolonie op die Rooi Planeet Mars te vestig, sê hy hoop mense sal die pioniers wat daarheen verhuis het, goed…

Die dokter se spreekkamer is leeg

Die toekoms van die algemene praktisyn, of huisdokter, gaan in die jare wat kom, verder verander weens die tegnologiese ontwikkeling. Jare gelede was die dokter ’n besoekende geneesheer, wat dikwels…

Dis taboe met veroudering!

Britse wetenskaplikes het ’n nuwe manier ontdek om onaktiewe en verouderde selle van die menslike liggaam te verjong. Die veroudering word teengewerk deur behandeling met ’n chemiese stof wat byna…

Gat in osoonlaag veel kleiner

Die gat in die aarde se osoonlaag, wat vir jare ’n groot bron van kommer was, het intussen aansienlik kleiner geword, maar wetenskaplikes sê dit is nie asgevolg van die…

Vaarwel koffie en sjokolade

Kan die wêreld hom indink dat daar op ’n gegewe dag nie meer sjokolade, koffie, aartappelskyfies te koop sal wees nie? Dit is die eerste vraag wat opgeduik het nadat…