Dagboek

Volksdagboek

Aktiwiteite van volks-organisasies word hier vertoon.  Organisasies betaal R10 per inskrywing in die dagboek.  Gebruik gerus die kontak bladsy vir navrae hieromtrent.

Belangrike datums

6 Oktober 2012 – Lanboukorrels-Boeredag te Cullinan

10 Oktober 2012 – Volksraad vergadering – Bloemfontein CVO Dankbaar 19:00

13 Oktober 2012 – Volksraad bekendmaking van eis om vryheid te Paardekraal.

19 Oktober 2012 – Sunette Bridges konsert te Kleinfontein aangebied deur RVB

26 September 2012 – TLU kongres

5 Oktober 2012 – Lanboukorrels Boeredag

16 Desember 2012 – Geloftedag

22 Februarie 2013 – Majuba naweek