Metrospoor “gekaap”

Prasa het aangekondig dat hul deur diewe gekaap is wat ondergrondse sowel as bogrondse kabels asook spoorstawe steel. Dit volg na ‘n kontrakteur wat die lyne bewaak, geskiet is in…

CRL Rights Commission na Gronwetlike Hof oor kerke

Volgens die CRL Rights Commission se woordvoerder, Mkhwanazi Xaluva, rig sy haar nou tot die Grondwetlike Hof om die regering te dwing om alle kerke onder wetlike regulering te plaas….

Xhosa in 26 000 skole in Wes-Kaap

Sodra die tweede termyn van die skooljaar aanbreek, gaan Xhosa as moedertaal onderrig vir meer as 250 000 graad 1 kinders in skole in die Wes-Kaap aangebied word. Die aankondiging…

Guptas kook bemagtigingsvereistes

Dit het aan die lig gekom dat drie van die Gupta maatskappye se swart ekonomiese bemagtigingsertifikate moontlik op ‘n bedrieglike wyse bekom is. Tegeta Resources se bates beloop R11 miljoen…

Openbare Beskermer se kop geëis

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, verklaar dat regters nie objektief is in hul uitsprake nie.  Die howe moet volgens haar rigting aandui rakende sake van die reg. Sy het dit…

N2 by Ballito gesluit

Nog ‘n protes optrede het gelei tot die sluiting van paaie. Hierdie keer is dit by Ballito waar die N2 gesluit moes word nadat meer as 10 motors beskadig is…

Sewe weke se lesings tot niet

Die Departement van Hoër Onderwys het nou ingegryp tussen die bestuur van die Durbanse Universiteit van Tegnologie en personeel se loongeskil. Die staking van personeel het reeds gelei tot sewe…

DA wil De Lille uit hê

Die DA poog nou om Patricia de Lille sover te kry dat sy vrywillig sal uittree as burgemeester van Kaapstad.  Sy is reeds effektief van al haar magte gestroop. ‘n…

Australiese adjunk premier bedank

’n Liefdesverhouding met ’n jonger dame en beskuldigings dat hy betrokke was by ’n ander verhouding het daartoe gelei dat die adjunk eerste minister van Australië bekendgemaak het dat hy…

Grootste breingewas word verwyder

’n Gewas aan ’n man se brein wat ongeveer 1,9 kilogram weeg is so groot dat dit byna so groot is as die pasiënt se kop en moes uiteindelik verwyder…