Le Pen sê “Frankryk eerste”

Die voormalige parlementslid van Frankryk en niggie van die leier van die nasionalistiese Front Nasionaal het in ’n toespraak wat sy gehou het voor die Konserwatiewe Politieke Aksie Konferensie gesê…

EU eis meer geld van Nederland

Nederland is die tweede lidstaat van die Europese Unie wat ’n aansienlik groter aanslag gaan kry nadat die Verenigde Koninkryk se lidmaatskap tot ’n einde gekom het. Vroeër is bekendgemaak…

Talle vroue in Iran kry doodstraf

Te midde van verskeie groeperinge se versoeke, het Iranse owerhede bekendgemaak dat ’n aantal vroue wat betrokke was by die Islamitiese Staat se bedrywighede, tot die dood veroordeel is. Die…

Noord-Korea willig in tot dialoog met VSA

’n Afvaardiging van Noord-Korea het bevestig dat Pyongyang “baie gewillig” is om dialoog met Washington te voer in ’n poging om die spanning te verlig. Die inligting is vrygestel na…

Ekonomiese aanduiders : 23 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.51 ( R11.67) Rand / euro  R14.20 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.15 ( R16.23) VSA dollar / Bitcoin $9 585  ($10 929) Brent Ruolieprys…

Affirmative Action diskriminasie moet onthul word

Die VF Plus wil hê die publiek moet hul stories deel oor hoe die beleid van Affirmative Action teen hulle diskrimineer op grond van hul velkleur, sê Tammy Wessels, Jeugleier…

Groot probleme vir Wes-Kaapse boere oor droogte

Wes-Kaap boere se lewering van vrugte druiwe en groente vorm ‘n groot deel van die provinsie se inkomste.  Meer as 20% van die land se landbou lewering kom vanuit die…

Waterbestuurders kry groot verhoging oor droogte

Groot ongelukkigheid word onder Kaapse watergebruikers verwag nadat die Kaapse Water en Sanitasie departement het hul senior bestuurders se salarisse verhoog van die gemiddelde R940 000 tot bykans R1,4 miljoen….

Gugulethu protesaksie

Niks het verander na die oorname van Cyril Ramaphosa as staatshoof nie, sê politieke ontleders. Polisie en boere word doodgeskiet, geboue word in Gugulethu  afgebrand en die polisie hou slegs…

Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat en Ngcobo

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) ondersoek die gebruik van uitermatige “mag” by die skietvoorval  waar die polisie by ‘n kerk betrokke was met die verdagte Ngcobo skieters. Tydens die…