HNP

Malema se graad in rassehaat

  Julius Malema se uitlating by die gradeplegtigheid waar hy ’n honneursgraad in filosofie ontvang het dat “Afrikaans gebruik word om wit heerskappy in Suid-Afrika te laat voortbestaan”, is ’n tipiese Malema rassehaat-uitspraak. Die HNP…